Glentana Beach Vibes
9 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Kus Street, Glentana, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Glentana Beach Vibes is 'n knus vakansiehuis, oorkant die pad van die strand in Glentana geleë. Gaste kan die strelende geluide van die see geniet, op die stoep ontspan en die dolfyne dophou, of heerlike lang wandelings op die strand neem.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk, 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, en nog 'n slaapkamer met 'n enkelbed. 'n Dubbelslaapbank is ook beskikbaar indien nodig. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Braaigeriewe is beskikbaar.
Die Meet at Sea Restaurant is net 450 m van die huis af geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 80
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 22 Kus Street, Glentana, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Glentana Beach Vibes het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Kus Street, Glentana, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang