Glorystar The Millennial
Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 50 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkweg 5, The Millennial, Umhlanga, 4321, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 149R919 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Glorystar The Millennial bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga. Die kompleks is naby strande, plaaslike restaurante, kroeë en gewilde aantrekkings geleë.
Verblyf is in 20 selfsorg-ateljeewoonstelle wat elk slaapplek aan 2 gaste bied, beskikbaar. Elke woonstel is smaakvol gemeubileer en beskik oor 'n oopplan-leefarea, 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n lessenaar in die leefarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en die kompleks is naby die strand, winkelsentrums en die lughawe.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Razeen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Maande gelys 7
Ligging
- Parkweg 5, The Millennial, Umhlanga, 4321, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Glorystar The Millennial het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 50 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkweg 5, The Millennial, Umhlanga, 4321, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom