Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glyndale Sands 102

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R750 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat dit streng verbode is om binne die eenheid te rook. Die instansie is nie geskik vir partytjies, studentegroepe, of hane- en hennepartytjes nie.

Daar is streng geraasbeleide en gaste moet asb. die ander inwoners in die area in ag neem deur nie geraas te maak nie. Neem asb. kennis dat gaste gevra kan word om die perseel dadelik te verlaat indien hulle nie die reëls nakom nie.

Die terugbetaalbare breekskadedeposito van word saam met die balansbetaling vir die bespreking gehef. Dit is betaalbaar aan die agentskap, wat die gas per e-pos sal kontak om die bespreking te finaliseer.

Die breekskadedeposito is terugbetaalbaar, mits die inspeksie wys dat alles in orde is na die gaste se vertrek.
Alle terugbetalings gedurende die lae- en hoë seisoen sal sowat 2 weke, 14 dae, na die uitklokdatum plaasvind.
Alle spitsseisoenterugbetalings sal 1 maand na vertrek terugbetaal word.

Betaalbepalings:
Die betalings moet as volg geskied:
As jou inklokdatum binne minder as 'n maand is, moet die betaling onmiddellik gemaak word.
As jou inklokdatum in meer as 'n maand is, moet die saldo 1 maand voor aankoms betaal word.

Betaalmetodes wat vir balansbetalings aanvaar word:
Ongelukkig word geen tjeks en/of tjekdeposito's aanvaar nie.
Slegs EFT-betalings word aanvaar.
Kontantbetalings en/of deposito's word aanvaar, maar 'n kontantdepositofooi per deposito word gehef en sal van jou breekskadedeposito afgetrek word voor dit terugbetaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 830
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 830
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 830
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lot 8, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6xE86PDBlVKcPyalXgaCTTC7yaBxgmtNXQA5kBJZ46ipEZXdQl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 830 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Lot 8 Stafford Avenue 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832468886395 30.398299813205
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem