LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gnome and Elysia Cottages | LekkeSlaap
+21

Gnome and Elysia Cottages

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 4, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gnome and Elysia Cottages is 160 m vanaf die hoofdropsplein en omtrent 50 m vanaf die voetslaanroetes wat na die Clarens Kloof-dam, wat omtrent 2 km vanaf die instansie is, lei. Dit verbind ook aan al die ander roetes.

Gnome Cottage bied verblyf aan 2 gaste en het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ’n sitarea en eetarea, sowel as ’n kombuisie met ’n yskassie, mikrogolfoond, stoof en oond vir selfsorg. Daar is ’n groot, mooi tuin, sowel as ’n privaat ingang. Dit maak hierdie kothuis ideaal om by te braai en gaste kan hul honde saambring.

Elysia Cottage bied verblyf aan 2 gaste. Daar is ’n dubbelbed en die badkamer het ’n stort. Daar is ook ’n goed toegeruste kombuisie met ’n yskas, stoof en oond. Die stoep het ’n gerieflike bank en eetarea, en daar is ook ’n braai en meubels. Die tuin is klein met ’n klein visdam. Daar is baie voëls en daarom word honde nie toegelaat nie. Daar is ’n privaat ingang, maar die hekkie na die kothuis is baie nou, en daarom nie ideaal vir wye voertuie soos SUV's en bakkies nie.

Gaste kan winkels toe gaan, uiteet, wynproe, na kunsgallerye gaan in die dorpsplein, en ook gholfspeel, perdry, forel- en basvisvang, op begeleide staptoere gaan, swem, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry, vierwielmotorfietsry, witwaterroei, zipline en tennis speel in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 77 resensies vir Gnome and Elysia Cottages
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Naude-straat 4, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Gnome and Elysia Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 4, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA623489b69fda2c3cfdaaddde991c4ccb08b08433ed294c058c6b6aa99ca816efdf81b90f35beddf118c9038e00934c22c2e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720  per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 4 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.515297180851 28.417558728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!