Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gobabis Guest House

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lazarette 8, Gobabis, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gobabis Guest House is die ideale toevlugsoord vir vakansiegangers én sakereisigers. Dis ook perfek as oorslaapplek vir gaste onderweg na Botswana. Hierdie bekoorlike B&B is in Gobabis wat sowat 200 km vanaf Windhoek is.

Verblyf is beskikbaar in 2-enkelbedkamers, twee kamers geskik vir 3 gaste, 'n enkelkamer asook 'n gesinskamer geskik vir 6 gaste. Elke kamer het sy eie badkamer, lugversorging, TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas.

Gaste kan lekker afkoel die swembad of 'n lekker braai in die tuin geniet. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Daar is verskeie doendinge soos bergfietsry en safari's, Boesman/San toere wat vooraf met die instansie gereël kan word. Nabye besienswaardighede sluit die Gobabis Museum en Harnas-stigting in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Gobabis Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Lazarette 8, Gobabis, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Gaste dink Gobabis Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lazarette 8, Gobabis, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEjhYpQQmQWKKqj9FFJA2PFzthw19eKQLR1rsu0eIKbUjqSeXpu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 8 Lazarette Gobabis 0000 Omaheke 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.455825362025 18.96610762773