+11
Gastehuis in Gobabis

Gobabis Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker, skoon oornagplek. Goed toegerus. Cheryl is 'n uitstekende gasvrou! Het uit haar pad gegaan om alles vir ons gemaklik te maak! Selfs saam my gery om te wys waar ons wegneemetes kan koop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryll
Gobabis Guest House
Dankie Sarie, ek hoop die res van julle vakansie het glad verloop.

Altus & Griet N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die ideale plek om tuis te gaan na of van Namibië! Ons het ons verblyf by Gobabis Guest House sommer baie geniet! Ons gashere het uit hul pad gegaan om dit vir ons so aangenaam as moontlik te maak. Ontbyt (moet vooraf bespreek word) was uit die boonste rakke! Dis ook veilig om in die buurt te gaan stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantastic service, as always. The owners go out of their way to make your stay convenient. Very friendly. Clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie F
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2026

Uitstekende waarde vir geld en uitsonderlike atmosfeer. Heerlik gebly. Huislik netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sansonette E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastiese oorbly, sal weer daar oorslaap. Warm ontvangs. Netjies en skoon kamer. Diens puik. Ontbyt uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryll
Gobabis Guest House
Dankie, hoop julle het lekker vakansie gehou.

Helena M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

It was a pleasant stay, breakfast was yummy. My husband and daughter had fun. Our stay was welcoming and pleasant. The toilet in no 4 needs attention; it does not flush properly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryll
Gobabis Guest House
Thank you Helena, it is resolved, the water was down in town and there was no water pressure.

Louise H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gemaklik, veilig en waarde vir geld. Cheryll is 'n uitstaande gasvrou. Kamers is skoon, veilig en goed ingerig. Veilige parkering binne die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marenel P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Net vir oorslaap gebruik. Alles was heel dienlik. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gerieflike gastehuis en vriendelike gasvrou. Sal beslis weer daar tuisgaan. Al te heerlik oornag na 'n lang reis vanaf RSA. Stil buurt en kon gastehuis maklik vind met aanwysings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Netjiese gastehuis met alles wat jy benodig. Baie goeie diens. Ons het baie lekker geslaap. Was baie vriendelik ontvang en het 'n heerlike ontbyt geniet. Baie netjies en skoon. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cheryll Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Lazarette, Gobabis, Gobabis, Omaheke

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEjhYpQQmQWKKqj9FFJA2PFzthw19eKQLR1rsu0eIKbUjqSeXpu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 8 Lazarette Gobabis Omaheke 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.455825362025 18.96610762773
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang