Goedehoop
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lamont Plase 393, Johnsons Post, 31 km vanaf Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
- Vanaf R1 710 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Goedehoop is 'n lieflike selfsorgkothuis wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Dit is op Lamont Plaas, net 31 km buite Mosselbaai geleë. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin op soek na 'n rustige wegbreek ver van die gedruis van die stad.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, konveksie-oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Die sitarea het gemaklike sitplek waar gaste met 'n lekker boek kan ontspan.
Die huis het ook 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en 'n dubbelslaapbank wat beskikbaar is vir ekstra gaste teen 'n addisionele koste. Buite is daar 'n stoep en draagbare braaigeriewe. Die kothuis is net 'n entjie vanaf die strande van Gouritsmond en Vleesbaai. Gaste kan buite-aktiwiteite geniet insluitend voetslaan, fietsry en visvang in die Gouritsrivier.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Colleen Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 33
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Lamont Plase 393, Johnsons Post, 31 km vanaf Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lamont Plase 393, Johnsons Post, 31 km vanaf Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap