Goedehoop Gastehuis
Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 30 Aug 2023 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goedehoop-singel 50, Jim Fouchepark, Welkom, 9460, Vrystaat
-
Vanaf
R850R765 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Goedehoop Gastehuis bied goed gemeubileerde en gerieflike oornagverblyf in Jim Fouchepark, Welkom. Die eienaars bly op die perseel, maar gaste het steeds privaatheid.
Daar is 2 kamers wat individueel versier is. Die dubbelkamer is binne die gastehuis en die deluxe-kamer is apart van die gastehuis en het sy eie ingang. Beide kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kamers het platskerm-TV's, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Maaltye kan in die gedeelde eetkamer geniet word. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Ligging
- Goedehoop-singel 50, Jim Fouchepark, Welkom, 9460, Vrystaat
Sien meer verblyf in Seemeeu Park Flamingo Park Welkom Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goedehoop-singel 50, Jim Fouchepark, Welkom, 9460, Vrystaat