Goedehoop Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Adel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Patrys D - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Dichaba J - Aug 2023
Algehele gradering
Absolutely the best B&B I have ever stayed at.
Riana L - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Louis B - Mei 2023
Algehele gradering
Ideale oorslaap tussen Namibië/Botswana en SA.
Louise L - Mei 2023
Algehele gradering
Aangename plekkie.
Lizelle C - Apr 2023
Algehele gradering
Was a pleasant experience.
Goedehoop Guesthouse se terugvoer
Dear Lizelle, thank you so much for the great feedback. We really do appreciate it. Please do request more Wi-Fi tokens on arrival or when needed. Unfortunately, the Wi-Fi system only generates 3GB tokens. We do however, offer more tokens on request.
The lights in the rooms are emergency lights and was not the generator. We only start the generators if load shedding is between 8pm and 10pm, as the expense for the fuel is just too high to run it all the time for load shedding. We do however apologies for the inconvenience. Hopefully load shedding will be a thing of the past soon. Hope see you again soon.
Cornelis S - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie oornag wat nie die bank breek nie.
Marius A - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, vriendelik en modern.
Tshepo M - Nov 2022
Algehele gradering
Great.
Frangelina L - Sep 2022
Algehele gradering
Value for money, short stay.
Gert G - Sep 2022
Algehele gradering
Eienaar het regtig uit hul pad gegaan om die verblyf aangenaam te maak.
Nico N - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie, net jammer loadshedding mors met sulke goeie plekkies.
Piet V - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese ontvangs en verblyf.
Clarice J - Mei 2022
Algehele gradering
Cosy, bird friendly, beautiful, safe.
Lynette H - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Ichner N - Feb 2022
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld.
Nobathembu M - Mei 2021
Algehele gradering
It went beyond our expertise. They also have a cleaning service, that was the cherry on top for us. We could cook our own meals and the place is secured.
Tanya V - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en privaat.
Tineke V - Jan 2021
Algehele gradering
Little gem in Zeerust.
Gofaone B - Des 2020
Algehele gradering
It was a peaceful stay, the staff were friendly.
Rudolf S - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderful accommodation.
Pieter L - Jan 2020
Algehele gradering
Net n gewone oornagplek.
Goedehoop Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Pieter
So hartseer om ons eerste slegte review te sien. Jammer dat julle nie gelukkig was nie. Julle is welkom om vir ons n epos te stuur sodat ons weet wat vout was, sodat ons daaraan Kan verbeter.
Dankie
Ad
Mpho K - Des 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Alet M - Des 2019
Algehele gradering
Die dubbelbed het heerlik geslaap en die aircon was baie welkom.
Judy S - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker oornagverblyf op pad terug van Namibië af.
Lees meerPetro R - Sep 2019
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend. Almal was baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis hoog aanbeveel.
Rolanda P - Aug 2019
Algehele gradering
Goeie diens.
Annelise B - Aug 2019
Algehele gradering
Sonder twyfel waarde vir geld, sal beslis weer daar bly.
Casey B - Mei 2019
Algehele gradering
Comfortable small-town retreat with modern finishes and excellent service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike plekkie in 'n klein dorpie met moderne afwerkings en uitstekende diens.
Die kamer is baie ruim en gerieflik. Die ontbyt en aandete word teen 'n ekstra koste bestel en is baie goeie waarde vir geld. Die diens was uitstekend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Thomas K - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies en smaakvol gemeubileerd. Ligging baie goed.
Blantina M - Apr 2019
Algehele gradering
Slept well without any disturbances.
Ester L - Apr 2019
Algehele gradering
Goeie netjiese verblyf.
Sibanyoni N - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Hennie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras en beïndruk.
Gerhard D - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies, baie vriendelike staf. Moeite werd.
Johan P - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie drie-ster-verblyf.
Joseph R - Sep 2018
Algehele gradering
It was a great place with access to all amenities.
Heleen S - Sep 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Elize F - Aug 2018
Algehele gradering
Puik vir 1 nag oorslaap.
Talla C - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik, gasvry, skoon en vriendelik. Adele is 'n ster!
Jackie A - Mrt 2018
Algehele gradering
Was a good stay.
Machiel E - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike, lekker, skoon en mooi diens .
Ciska B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie billike prys vir hoë gehalte akkommodasie
Lees meerSusan G - Feb 2018
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Kamers skoon en netjies. Dankie vir 'n lekker oorslaap.
Marnel S - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig.
Karen H - Jan 2018
Algehele gradering
A nice clean comfortable spacious room.
Chris V - Jan 2018
Algehele gradering
Netjiese waarde vir geld.
Hlonii M - Jan 2018
Algehele gradering
Safe, clean and peaceful.
Hugo C - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker plek gewees.
Antoinette D - Des 2017
Algehele gradering
Ruim.
Christopher R - Des 2017
Algehele gradering
Was ontspanne en baie rustig.
Amanda S - Okt 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Dylan D - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was skoon, mooi, vriendelik en die moeite werd.
Patrys F - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Carina L - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en goeie diens.
Mokanna S - Sep 2017
Algehele gradering
Nice place for a visit.
Paul F - Aug 2017
Algehele gradering
Plaaslewe-vryheid
Eric S - Aug 2017
Algehele gradering
Very nice and clean place, needs a revamp externally.
Wicus K - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker.
Gerald V - Mei 2017
Algehele gradering
Verblyf met 'n tikkkie outydse sjarme.
Uschaan R - Mei 2017
Algehele gradering
Pragtigste moderne kamer. Alles grys wit en swart. Heerlik gebly en geslaap.
Sanet V - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig en alles wat nodig is daar.
Natasha V - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Lees meerGoedehoop Guesthouse se terugvoer
Liewe Natasha,
Baie dankie vir die terugvoer, raad en vriendelikheid. Ongelukkig bied ons nie selfsorg geriewe nie. Ek sal graag wil weet waar u dit gesien het, sodat ek dit dadelik kan regstel.
Masilo M - Mei 2017
Algehele gradering
The place was worth the time and money spend.
Lees meerGoedehoop Guesthouse se terugvoer
Thank you for the wonderful feedback.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-straat 13, Zeerust, 2865, Noordwes