LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+43
Selfsorg in Somerset-Wes

Goedehoop Accommodation   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Sharon V
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Manjifiek. By verre die lekkerste plek waar ek nog gebly het, merk al my boksies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Baie dankie vir die mooi resensie! Ek is bly julle het dit geniet en lekker gebly.

Frans S
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Stil, gemaklik en skoon. Ek het baie lekker en gemaklik gebly, dankie. Sien julle weer in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly jy het jou verblyf geniet. Jy is enige tyd weer welkom!

Rouxnieta M
1 nag
5.0
Jun 2026

I had a wonderful stay at 7 Goedehoopweg, Somerset West and I will highly recommend. Baie baie lekker, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Dit was 'n voorreg om jou te kon akkommodeer en te ontmoet! Jy is altyd welkom om weer te kom oorbly.

Hendry V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker cozy. Baie lekker plekkie met alles wat mens nodig het. Het om braai geriewe, alles is skoon en netjies. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Baie dankie vir jul resensie. Ek is baie bly dat julle lekker gebly het! Kom kuier gerus weer vir ons.

Mariska V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Veilige, netjiese verblyf naby alles. Baie lekker gebly. Annette het my vriendelik verwelkom. Baie veilig gevoel aangesien ek alleen was. Baie moeite is gedoen met die plekkie en is silwerskoon. Kan dit vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Báie dankie vir jou terugvoer en ek is regtig bly dat jy dit so positief beleef het. Ek waardeer dat jy my moeite raaksien, want dit is vir my belangrik dat my gaste tuis voel en hul verblyf geniet.

Joan V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik gebly! Sal beslis aanbeveel. Vriendelike gasvrou. Baie skoon en gerieflik. Baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Ek waardeer jou terugvoer, baie dankie! Geniet julle vakansie en kom kuier gerus weer vir ons in Somerset-Wes

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.0
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Baie dankie vir die mooi resensie! Hoop om jou in die toekoms weer te kan akkommodeer.

Nadia S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Excellent service. Thank you to the host for the excellent service. The stay was perfect. Safe and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Thank you very much for your beautiful review! Hope to host you again soon

Abraham G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

It was revitalising. The accommodation at Goodehoop was minimalistic and provided us with everything that we needed. Since my spouse and I have very active and busy lifestyles where we have to juggle work and raising children, we hardly find time to get our feet up. Our favourite highlight was the peace, quiet and tranquility. It was exactly what we needed. I will definitely come again, maybe in wintertime, and highly recommend the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
It was lovely hosting you. So glad you could relax and enjoy the peace and quiet of a well-deserved weekend! You are most welcome to visit again

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Goedehoop Road, Goedehoop, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78d4e1397b4de8271115c1e08f7ecb16ce36710fc2403669ef356244d8e3822e2e8db2505e91f68263e7404a914831149b48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 7 Goedehoop Road Goedehoop 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.069025808787 18.84310550693
Soek in 'n groter streek