Goedemoed Reflect
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goedemoed Plaas, Keisie-vallei, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Goedemoed Reflect is 'n knus oopplan-huis op 'n plaas 16 km buite Montagu. Hierdie lieflike huis is perfek vir 'n paartjie op 'n spesiale wegbreek weg van die besig stad.
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is ook 'n etenstafel, kaggel en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, oond, yskas en mikrogolf, sowel as eetgerei en breekware toegerus is.
Hier kan gaste rus en die houtvuurwarmbad met 'n uitsig op die Montagu-berge en oor die plaas en die dam benut. Gaste kan ook op die dek sonbaai of in die dam swem.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Laetitia Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 98
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Goedemoed Plaas, Keisie-vallei, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Goedemoed Reflect het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goedemoed Plaas, Keisie-vallei, 6720, Wes-Kaap