Goedereede Guest Farm Corner Cottage
4 gaste
1 slaapkamer
4 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Goedereede Guest Farm Corner Cottage is 9,8 km buite Robertson op 'n skilderagtige vrugteplaas geleë. Dit is langs die Breederivier en word deur majestueuse berge en fynbosbedekte heuwels omring. Dit is 'n werkende vrugteplaas waar gaste aan die oes kan deelneem en die vrugte kan geniet.
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 2 matrasse vir kinders. Daar is 'n stort in die badkamer. Die kamer het 'n elektriese kombers en 'n verwarmer. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die kothuis het 'n TV met DStv en 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus is. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar en braaihout word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n groot swembad. Goedereede bied 'n wye verskeidenheid aktiwiteite soos visvang, voëlkyk, voetslaan, perdry en fietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 120
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang