+22
Selfsorg in Robertson

Goedereede Guest Farm Garden Cottage

4 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Goedereede Guest Farm Garden Cottage is 9,8 km buite Robertson op 'n skilderagtige vrugteplaas langs die Breederivier geleë. Dit word deur majestueuse berge en fynbosbedekte heuwels omring en gaste kan aan die oes deelneem en die vrugte geniet.

Die kothuis met lugversorging beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers het elektriese komberse, verwarmers en alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kothuis het ook 'n TV met DStv en 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus is. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar en braaihout word voorsien.

Gaste het ook toegang tot 'n groot swembad. Goedereede bied 'n wye verskeidenheid aktiwiteite, soos visvang, voëlkyk, voetslaan, perdry en fietsry.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 120

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedereede Guest Farm Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1035a6123a7632ef9ae185d625f924f453129fe06cf07c23bbd408b58abe5fa9744fddc5151c06e9656d022a3c1f68fe89ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Goedereede Guest Farm Goree Road 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8197535 19.8016473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang