Goederus Guest Farm
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Feb 2022 tot 30 Jun 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas C21, Sterkspruit-weg, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R950R760 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Goederus Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n klein makadamianeut-plaas in die Schoemanskloofvallei. Dit is die ideale basis vir gaste wat Mbombela (Nelspruit), Witrivier, Sabie, Graskop, Hazyview en Kaapsehoop besoek en dien as 'n gerieflike halfpadmerk vir diegene wat tussen die Krugerwildtuin en Mosambiek reis.
Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgkothuise, Essenhout en Loerie. Essenhout het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, en Loerie het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Albei kothuise het hul eie kombuis- en leefareas.
Die 2 kothuise deel 'n swembadarea en 'n groot tuin vol lekker skadubome.
Daar is ook baie plek om te wandel op die plaas en in die omliggende area. Voëlkykers sal dit geniet om na die rivier toe te stap waar daar al meer as 90 verskillende voëlspesies uitgeken is.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Plaas C21, Sterkspruit-weg, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Schoemanskloof Mpumalanga
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas C21, Sterkspruit-weg, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom