Goedgeloof Farm
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goedgeloofdplaas, Barrydale, 7650, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 450 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Goedgeloof Farm is 'n bekoorlike, ruim selfsorghuis wat uit die 1850's dateer en op 'n plaas aan die voet van die Langeberge in Barrydale skuil. Die plaas word deur boorde omring en gaste sal vroegoggend op weeksdae "plaas-verkeer" hoor, want die boere sal soos gewoonlik hard aan die werk wees.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Dit bied slaapplek aan 6 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n wasbak, en 'n aparte toilet.
Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die huis het 'n eetarea met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.
Die huis lei na 'n tuin met buitemeubels, 'n braai-area en 'n plonspoel vol boorgatwater. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Goedgeloof Farm sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nicoli Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Goedgeloofdplaas, Barrydale, 7650, Wes-Kaap
- Gaste dink Goedgeloof Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goedgeloofdplaas, Barrydale, 7650, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom