Stanford Akkommodasie by Goedvertrou Guest Farm | LekkeSlaap
+59

Goedvertrou Guest Farm

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avoka-weg, Goedvertrou Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 925 R1 540 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Goedvertrou Guest Farm is 25 km buite Gansbaai en 25 km buite Stanford geleë. Dit spog met pragtige uitsigte van die omliggende plase en fynbosberge.

Akkommodasie word in 'n lieflike ou Kaap Hollandse-gebou met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Dié selfsorgkothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-toilet en -wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer. Die koninggrootte-beddens is op versoek ook as 2 enkelbeddens beskikbaar. Die biblioteek bied 'n dubbelslaapbank vir 2 klein kinders. 'n Bababed en eetstoeltjie kan op versoek voorsien word. Die kothuis het ook 'n houtvuurwarmbad.

Slaapplek

’n Bespreking by Goedvertrou Guest Farm sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Goedvertrou Guest Farm
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Avoka-weg, Goedvertrou Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedvertrou Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 925
Vanaf R1 540
per nag (plek vir 6)
was R1 925
Vanaf R1 540
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avoka-weg, Goedvertrou Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bXA5JjheLUcTWS2Y2t1BJ086PxUpVUNFQu4wMchR5VdAE2qS1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 925, nou Vanaf R1 540  per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Avoka Road Goedvertrou Plaas 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.522014869781 19.559498158405
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za