Gold Guest and Conferences
Beskrywing
Die dubbelkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Dié kamers het lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en het oorgenoeg kasspasie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Die personeel is nie verantwoordelik vir enige skade of breekskade in die kamers nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Dié kamers het lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en het oorgenoeg kasspasie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Die personeel is nie verantwoordelik vir enige skade of breekskade in die kamers nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamers is ingerig met dubbelbeddens en het en suite-badkamers met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Dié kamers het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en oorgenoeg kasspasie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Die personeel is nie verantwoordelik vir enige skade of breekskade in die kamers nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
277 Stateway, Jim Fouche, Welkom, 9459, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang