Golf Castle
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golf-weg 38, Drie Riviere, Vereeniging, 1935, Gauteng
-
Vanaf
R600R540 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Golf Castle bied gehalteverblyf in Vereeniging, Gauteng, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf in die natuur.
Verblyf word gebied in 3 pragtige eenhede met privaat en suite-badkamers, TV's met Netflix, asook gratis WiFi. Daar is koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas of yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n sitarea.
Die dubbelkamer het slegs slaapplek vir 4 gaste met 'n diepvrieskas en 'n badkamer om te deel. Dit is ideaal vir gaste op soek na oornagverblyf. Daar is nie ander geriewe nie.
Gaste het toegang tot 'n pragtige tuin en veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hendrik Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Golf-weg 38, Drie Riviere, Vereeniging, 1935, Gauteng
- Gaste dink Golf Castle het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vereeniging Gauteng
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golf-weg 38, Drie Riviere, Vereeniging, 1935, Gauteng