Golfers Delight
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Paradise Street, Langebaan County Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Langebaan, bied Golfers Delight selfsorgverblyf ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende.
Die woonstel bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, beide gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste word egter vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir gerief. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi word regdeur voorsien.
Buite kan gaste die braai-area geniet en in die borrelbad ontspan. Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat Langebaan-strand wil verken, is dit 2.6 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Paradise Street, Langebaan County Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Paradise Street, Langebaan County Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang