Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Goodluck Homestead is 'n rookvrye plaas. Rook word nie binnenshuis toegelaat nie, en sigaretstompies moet buite die perseel weggegooi word. Geen voedselafval mag in vullis- of herwinningsdromme geplaas word nie; aparte houers word voorsien. Geen geraas word na 22:00 of voor 08:00 toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie, behalwe vir diensdiere. Warmbaddens en swemdamme mag op gaste se eie risiko gebruik word; kinders onder 12 moet te alle tye onder toesig wees. Aangesien dit 'n werkende plaas is, kan daar op sekere tye geraas van boerderyaktiwiteite wees. Alle hekke en heinings moet te alle tye toe bly. Diere op die plaas is vrylopend en is moontlik nie vriendelik nie; streel word nie aanbeveel nie. Gaste mag geen wildlewe op die plaas benadeel of doodmaak nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Papiesvlei Road, Vaalvlei Farm, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang