Gooi Anker
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otterlaan 3085, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Gooi Anker is 'n lieflike gesinsvakansiehuis in die hartjie van Marlothpark. Dié selfsorghuis is geskik vir 10 gaste en is dus ideaal vir 'n groep vriende of 'n familie.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n enkelwoonstel. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die solderkamer het 'n dubbelbed, asook 2 enkelbeddens vir kinders. Die enkelwoonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet en daar is ook gemaklike rusbanke. Die huis het onbeperkte WiFi.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n plonspoel, sitplek en 'n braai-area waar gaste kan kuier. Die eiendom is omhein en verskeie vrylopende wild kan besigtig word.
Die huis is stapafstand vanaf die Krokodilrivier wat die bekendste baken tussen Marlothpark en die Krugerwildtuin is. Koedoes, rooibokke, grysduikers, bosbokke, njalas, vlakvarke, muishonde, kameelperde, volstruise en bosapies tel onder die gereelde besoekers.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Schalk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Otterlaan 3085, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Gooi Anker het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otterlaan 3085, Marlothpark, 1321, Mpumalanga