Knysna Akkommodasie by Goose Cottage | LekkeSlaap
+21

Goose Cottage

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastford Downs 25, Welbedachtlaan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Goose Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel op die Eastford Privaat Natuurlandgoed in Knysna. Die perseel bied 'n prentjiemooi uitsig oor die area en is die ideale basis vanwaar gaste dié deel van die Tuinroete kan verken.

Die kothuis het 'n privaat ingang en daar is 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed, elk met Egiptiese katoenlinne. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is langs die bed en is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n eenplaatstoof toegerus.

Die kothuis het 'n privaat stoep waar gaste die uitsig oor die landgoed en strandmeer kan geniet. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Goose Cottage is 5,5 km vanaf die middedorp, waar gaste verskeie restaurante, winkels en besienswaardighede kan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Goose Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Goose Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Eastford Downs 25, Welbedachtlaan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastford Downs 25, Welbedachtlaan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ1QsLhk6ynjlTGFmQVzQyoCeYZ0rz15IE1H1StvE460bZfH5BX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 25 Eastford Downs Welbedacht Lane 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.01988 23.01238
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za