Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Hill Wedding and Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goose Hill Plaas, 8 km buite Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R699 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Goose Hill is aan die voet van 'n heuwel net 8 km buite Bloemfontein op pad na Kimberley. Die geboue het sandsteenafwerkings en word omring deur rooi gras en kareebome. Ervaar die rus en vrede van die asemrowende Vrystaatse sonsondergang vanaf die stoep en kyk hoe flikker Bloemfontein se liggies in die verte.

Goose Hill spesialiseer in plaastroues, konferensies, partytjies en jaareindfunksies.

Goose Hill is waarlik 'n eenstop-venue waar alles gereël kan word vir enige funksie, insluitend: spyseniering, blommerangskikking, dekor, musiek en fotografie. Gesels gerus met ons vriendelike personeel en reël vandag nog daardie droom-funksie!

Goose Hill se konferensiesentrum is van uitstaande gehalte en bied sitplek aan 200 afgevaardigdes, afhangend van watter kamer jy kies en die sitplek-rangskikkings. Die privaat funksie-venue is ideaal vir sakefunksies, jaareindfunksies en privaat aandetes. Ons kan enige iets akkommodeer, van klein intieme funksies tot groot glansgeleenthede vir besighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 15 resensies vir Goose Hill Wedding and Guest Farm
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Goose Hill Plaas, 8 km buite Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Goose Hill Wedding and Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goose Hill Plaas, 8 km buite Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90a5b698e6b96fe2fb5872035127acf95425687fe5b84d959ab1e8e3f4b0df5373c055bf692745c1f012af6632e6fe67cc80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 Farm Goose Hill 8 km outside Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.145551403607 26.080738573294