Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gordonia Holiday House 35658

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 is met aankoms betaalbaar.
Die sleutel- en breekskadedeposito word aan die huurder terugbetaal, indien daar geen skade is nie.
Let asb. op dat die bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien is aanvaar moet word om die bespreking te bevestig.
Rook is verbode in die huis en in die woonstel.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Let asseblief daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R7 680
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R7 680
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R7 680
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonialaan 61, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdiTtQLxV03zVEoRMXAtx6rS9tF7SOq5PuZqfsy13IaZZJjyz7P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 680 per nag, vir 12 mense 61 Gordonia Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079065 22.166919
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem