Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goudrivier Wildoord

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Goudrivier Wildoord
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Magda G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike stilte en rustigheid.

Die paadjie tussen die berge deur was ongelooflik. Ons het stadig gery aangesien daar spoedbeperkings is ter wille van die wild en skilpaaie. 'n Aangename verrassing wanneer jy naby die lodge kom met water wat stroom onder die bruggie. Die stilte en rustigheid sonder WiFi of TV was fantasties. Vriendelike en hartlike ontvangs deur wanneer jy arriveer. Skoonmaakpersoneel is vriendelik en wou elke dag kom skoonmaak. Dankie. Sien gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goudrivier Wildoord se terugvoer

Thank you so much for your kind words, Magda. It was lovely having you and your husband and we hope to see you soon.

Goudrivier Wildoord
Rulene V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rulene V
Enkelreisiger

Ek het baie lekker gebly en dit was baie goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania H
Saam met vriende

Perfect long weekend getaway.

Lovely, well-run lodge with extremely attentive hosts. Thank you Jane and Wimpie for catering to our every need. Beautiful surroundings. Lots of wildlife. Plenty to keep us busy. Hiking, trail running, fishing, birding. And a well-equipped games room. Lovely big pool to cool down in. Big TV to watch the sport. Chalets basic, but clean and well-equipped. Generator was used during load shedding. This is a return to the lodge. My only negative would be that some of the mattresses should be changed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goudrivier Wildoord se terugvoer

Thank you so much for your kind words Tania. It was such a pleasure hosting you.
We look forward to your next visit!
Regards
Jane and Wimpie

Goudrivier Wildoord
Tanya S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Asemrowend en baie rustig.

Wat 'n wonderlike plekkie so diep in die bos. Baie vriendelike bestuur en ongelooflik hulpvaardig en enige tyd beskikbaar as ons iets nodig het. Mooiste swembad met 'n uitkyk oor die dam. Die trapbootjie was vet pret en ons het darem 'n vis gevang. Daar is wel baie waterlelies wat redelik die dam oorneem so ons het aansienlik meer lelieblare ingetrek en baie vasgesit. Ek sal vir seker die wildrit aanbeveel. Dit was 'n belewenis en ons het dit baie geniet. Die snoepie is 'n pluspunt. Iets van alles. Dit sal wonderlik wees as die WiFi tot by die swembadarea kan wees. Daar is hout te koop by die Snoepie en dit het gesorg vir 'n lekker vuurtjie. Ons sal vir seker weer kom kuier en sommer meer mense saambring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goudrivier Wildoord se terugvoer

Tanya, Dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet en te huisves. Sien uit na jou volgende besoek.
Groete
Jane, Wimpie en die Goudrivier Span

Goudrivier Wildoord
Amanda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Gesin met tieners

Baie rustige plek om te rus.

Bestuur en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Plekke is skoon. Sal graag WiFi-dienste beskikbaar wil hê met volgende kuiertjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonnika M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en hulpvaardige personeel. Baie wild.

As jy wil gaan rus is dit die regte plek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker.

Jy kan waarlik uitrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs Dorsetstraat, Vaalwater, 0181, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10f229a8ceeb5c4c715cbd91ca3a3ff971a0afdf00ded02b09a500f3b615cc55f1ab237aa2034332f8ede5f92e3b45e3baf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Off Dorset Road Vaalwater 0181 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -23.936563809145 28.142507112781
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem