Dwarskersbos  Akkommodasie by Gousblom 6 | LekkeSlaap
+12

Gousblom 6

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomstraat 6, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Gousblom 6 is ’n gerieflike woonstel wat slaapplek aan 6 gaste in Dwarskersbos bied. Die woonstel is slegs 100 m van die strand af.

Die woonstel het 2 slaapkamers wat ’n badkamer met ’n stort deel. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Daar is ’n dubbelslaapbank in die sitarea.

Die oopplan-kombuis het ’n vierplaatstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n etenstafel. Let asb. daarop dat die eenheid nie ’n TV het nie.

Die eenheid het ’n privaat braai-area, ’n binnehof en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Gousblom 6 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Gousblom 6
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Gousblomstraat 6, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gousblom 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomstraat 6, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAezG4whWLMaUwVYaqES0v6rMEAMkHF4ygrMLOYM5oN3sqb6vBld?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 6 persone) 14 5 1 5 6 Gousblom Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.697777212857 18.226808713968
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za