Gouwsblom
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousblomstraat 23, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Gouwsblom is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Swakopmund, Namibië. Dit is naby die strand en 'n winkelsentrum en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n vakansie teen die kus.
Die ruim huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers in die hoofhuis en 'n vierde slaapkamer in 'n aangrensende eenheid. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die aparte eenheid is vas aan die hoofhuis en het 'n driekwartbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies, 'n etenstafel en 'n gemaklike sitarea in die leefarea. Daar is ook 'n tweede sitarea op die eerste verdieping. Die huis spog ook met binnebraaigeriewe, 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig en 'n dubbelmotorhuis.
Slaapplek
’n Bespreking by Gouwsblom sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Gousblomstraat 23, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Ocean View Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousblomstraat 23, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom