4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Cradock Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Grace @ Onerosebank bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in die sentrale area van Rosebank in Johannesburg, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en groot vensters wat oorgenoeg natuurlike lig deur die dag toelaat. Linne word voorsien vir gemak. Die kamer beskik oor 'n en suite-badkamer, kompleet met 'n stort, toilet en wasbak, en handdoeke word voorsien. 'n Tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 driekwartbeddens, wat saamgevoeg kan word om 'n paartjie te akkommodeer. Die tweede badkamer bied ook 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond en gratis tee en koffie. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke is ingesluit. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix-stroomdienste en Wi-Fi vir gaste se vermaak.
Nelson Mandela-plein en Sandton is net 'n paar minute weg. Geskiedenis- en kultuurentoesiaste kan die Apartheidsmuseum, Soweto-landmerke soos die Mandela-huis, die Hector Pieterson-museum en Constitution Hill verken. Die Johannesburgse Kunsmuseum, Walter Sisulu Botaniese Tuine en Gold Reef City-pretpark is ook gewilde en maklik toeganklike bestemmings.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lineo Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 37 Cradock Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Grace @ onerosebank het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Cradock Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang