Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Jacky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Grace
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Cynthia F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Baie lekker veilige rustige area. Mense ontvang jou baie lekker. Jy het jou privaatheid en dus veilig en stil, baie ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Baie dankie vir die besonderse mooi resensie, ons waardeer dit. Altyd lekker om julle vriendelike mense te ontvang. Baie dankie vir die geldjie vir die skoonmaker, sy het dit baie waardeer.

Grace
Grace P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en baie netjies.

Was aangenaam verras. Plekkie was pragtig, baie netjies en het alle verwagtinge oortref. Het 'n aangename en rustige tydjie gehad na 'n gejaagde dag. Baie dankie aan ons gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Baie dankie Grace vir die baie mooi resensie en terugvoer. Ons is dankbaar dat ons julle gejaagde dag so bietjie rustiger en lekkerder kon maak.

Grace
Elize V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Enkelreisiger

Veilig, rustig en stil.

Vriendelike ontvangs. Pas goed in vir die behoefte van oorslaap. 'n Afskorting om die stortdeel net bietjie af te skei, kan gaaf wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, waardeer dit. Ons het in die verlede dit oorweeg om 'n afskorting tussen die bed en die stortdeur in te sit, maar dit gaan te veel spasie opneem. Dankie vir die voorstel.

Grace
Rensia S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rensia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons was baie min by die verblyf. Maar die kere wat ons wel daar was, was dit baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, waardeer dit.

Grace
Cynthia F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia F

Fantastic.

Ek en my 16-jarige was lekker ontvang. Ek het haar vir haar verjaardag bederf en kon nie 'n beter plek kies nie. Baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, dit word waardeer. Hoop om julle vinnig weer te sien.

Grace
Leezelle M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leezelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gerieflik.

Die plek was perfek vir ons wat een aand oorgeslaap het. Dit was netjies, gemaklik en die eienaars was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ons was baie tevrede met die plek, veral vir ons wat net 'n kort tydjie daar gebly het. Baie dankie vir julle vriendelike diens en gemaklike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie en vriendelike woorde, ons waardeer dit opreg en is bly julle het dit so ervaar.

Grace
Natasja R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja R

Gemaklike verblyf as jy net slaapplek soek en basiese geriewe benodig.

Die stortgeriewe bied nie privaatheid as jy dit dalk nodig het nie. Ek het my pa ingeboek en het eers later besef hoe die uitleg is. Die toilet is gelukkig apart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Dankie vir die resensie. Ons het aanvanklik probeer om op n manier privaatheid by die stort te gee, maar ongelukkig leen die uitleg van die eenheid hom nie daartoe nie. Ons het al heelwat ouer/kinderpare in die verlede gehuisves wat tydens stort alternatiewe planne gemaak het. Jammer vir die ongerief, maar ek glo nie die fotos steek die feit weg nie.

Grace
Nicholas H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, lekker, en vriendelik.

Ons verblyf by Grace was baie lekker gewees. Met aankoms was ons met 'n warm glimlag en vriendelikheid ontvang. Ons privaatheid kon ons geniet, en die area waar Grace is, is baie mooi en veilig. Beslis sal ek weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Bly julle het dit privaat en rustig gevind, want dan het ons in ons doel geslaag. Hoop ons sien julle weer binnekort.

Grace
Graham W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Graham W
Besigheidsreis

Very cramped and small.

We booked 2 nights but only stayed for 1 night and had to move to another B&B. Was bitten by something during the night and had to go to a doctor. Now on antibiotics for the 3 bite marks. Will not stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Thank you for the review. Firstly, you got exactly what was promised on the photos and in the unit description. It is only a overnight room and not a self catering unit. Secondly, it is very unfair to state that something bit you in the room, in your line of work, something could have bit you at work. All the previous reviews on cleanliness speak for itself.

Grace
Douline M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douline M
Enkelreisiger

Vir oornag teen bekostigbare prys was dit 'n goeie keuse.

Onderdakparkering 'n groot pluspunt, en dit agter 'n toesluithek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Bly dat u die veilige onderdak parkering positief gevind het.

Grace
Pabalelo N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pabalelo N

Tranquility.

The host was nice and friendly. The place was very lovely, clean, and neat, it offered just enough supplies for the stay as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Thank you for your kind review, much appreciated.
Glad that you found Grace tranquil and that it catered to all your needs.

Grace
Jan J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Besigheidsreis

Friendly, peaceful, comfortable.

Had a really nice overnight stay, very near and comfy and helpful hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Thank you for the kind review. We are glad you have enjoyed your stay.

Grace
Liziwe P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liziwe P

True reflection of the advert. Warm welcome. Small space to use kitchen utensils, you must be extra careful, it can be a little problem if you travel with kids.

I understand it is an Afrikaans area, instructions should be translated into English. Other than that everything was on point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Thank you for your review. We will translate the instructions in the room in English as well.

Grace
Elani V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elani V

Dis pragtige plekkie en vriendelike eienaars. Bed vreeslik ongemaklik en gesukkel om te slaap.

Dit sal lekker gewees het as daar klein kombuis was waar mens jou koppies kan was. My seun het kompitisies daar gehad so ons het net daar geslaap. Bed baie ongemaklik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Eerstens, die inligting op die webtuiste is duidelik dat dit n "heat and eat" fasiliteit is met geen kombuis. Tog is daar n wasbak en in die kas is opwasmiddel, n lap en afdroogdoek waar u wel basiese dinge soos glase, koppies en borde kan was. Tweedens, daar het al heelwat gaste in die kamer geslaap en u is die eerste wat die bed ongemaklik vind. Ek is jammer u het dit so ervaar.

Grace
Lulama Sibongile M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulama Sibongile M
Gesin met tieners

Convenient accommodation.

Very welcoming host and at hand to assist even for late arrivals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Thank you very much for this great review. It is much appreciated.

Grace
Sade C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sade C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility.

The hostess was amazing. Very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Thank you for the review, much appreciated.

Grace
Marlin W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlin W
Besigheidsreis

Baie lekker en veilig, slaap was rustig.

Veiligheid is 'n moet deesdae, en Grace is die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Baie dankie Marlin, vir die mooi resensie. Veiligheid is vir ons 'n prioriteit en ons is dankbaar julle het dit so ervaar. Kom gerus weer.

Grace
Jan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie klein.

Alhoewel die plek skoon en netjies is is dit baie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Grace
Willie S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Netjies en skoon.

My man en seun was vir die hoenderskou in Worcester. Hulle het net een aand geslaap en was tevrede en gelukkig. Het die warm kombers geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, dit was lekker om hulle hier te he. Ek is bly hulle het die elektriese kombers handig gevind. Hoop om hulle weer te sien.

Grace
Eric B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric B
Besigheidsreis

Heeltemal tevrede.

Baie dankie, sal weer van jul gebruik maak. Die elektriese kombers is 'n wenner. Worcester kan koud word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Baie dankie Eric, vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Hoop om jou weer te sien.

Grace
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter H

Net een aand daar geslaap, dit was baie lekker dankie.

Baie rustige en stil area, baie skoon en netjies en die oom wie se plek dit is, is 'n baie goeie ou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Baie dankie Pieter.
Ons waardeer die mooi resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet en hier te ontvang.

Grace
Ntombifuti K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ntombifuti K
Besigheidsreis

It was a one night sleep, the bed making some noise.

Security is great. Less noise but both beds are making noises. I often thought someone was opening the gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Thank you for the review. We will attend to the beds.

Grace
Emma L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma L

Baie rustig, veilig en netjies.

My verblyf was baie aangenaam. Vriendelike ontvangs, baie veilig en sentraal geleë. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Baie dankie Emma vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Ons is bly jy het dit geniet. Was lekker om jou hier te hê, kom bly gerus weer.

Grace
Mariska D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D
Saam met vriende

Dit was net 'n plesier!

Ek moes my kind vir 'n noodoperasie in Worcester kry en vinnig oornagverblyf soek, Grace kon my dadelik help, hulle is nie te vêr van die hospitaal af nie en ek kon in veiligheid en privaatheid die nag oorbly sonder om bekommerd te wees. Al die nodige geriewe was daar. Hulle was werklik 'n vriendelike baken in stormagtige omstandighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Baie dankie Mariska vir die mooi resensie en terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie dankbaar ons kon daar vir julle wees in die moeilike omstandighede. Dit was n plesier om julle hier te hê.

Grace
Jacques S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was okay.

Kon meer gedoen het met die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Dankie vir die resensie, maar ek dink u het presies gekry wat op die inligting en fotos was en ons is jammer u voel so.

Grace
Diane S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs. Baie netjiese plekkie.

Die plekkie is klein. Ek sal voorstel dat daar 'n paar goedjies bygevoeg word. Dis ideaal vir een nag se slaap met min bagasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
Dit was lekker om julle hier te hê.

Grace
Allen D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as lieflik.

Dit was baie lekker. En alles was gerieflik en baie maklik bekombaar. Ek sal beslis weer by Grace wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Baie dankie Allen vir die terugvoer en resensie, dit was n plesier om julle by ons te hê. Kom bly gerus weer oor.

Grace
Tertia C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie.

Baie oulike plekkie en lekker gebly. Sal net voorstel dat daar 'n aanduiding gegee word on die buitenste lig af te skakel dis baie skerp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Dankie Tertia vir die terugvoer en resensie.

Die skerp lig is daar vir die veiligheid van die voertuie, maar ons besef dit verlig die kamer baie. Ek sal n ligskakelaar binne die eenheid aanbring waar elke gas dan kan besluit of hulle die lig aan of af wil hê.

Grace
Belinda S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir oornag.

Die kamer was presies waarvoor ons gesoek het, 'n plekkie waar ons veilig kon oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Belinda,
Baie dankie vir die resensie, hoop om julle gou weer te sien.

Grace
Lee B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lee B
Saam met vriende

Awkward at best.

They were constantly hovering around, it felt like we were being monitored constantly until we eventually left.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Privacy of our guests is our highest priority. Unfortunately the unit forms part of a large garden and it needs to be maintained like any other guest house. The gardener works in this garden on Fridays. What you described as monitoring was the gardener moving in and out of the garden. We have rectified the problem, the units garden will be done before 14h00 when our guests arrive on a Friday. Thank you for you review.

Grace
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rensburg-singel 7, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ba6dd4f8bac40a138670913eff964c3c6b220036ed77e9c06446481f20b9dede8fa4cea12395c6dc7c87f2d069b6399e523?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 7 Van Rensburg Crescent Langerug 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.648863870438 19.426561850787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem