Grace

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
George K
1 nag
5.0
Nov 2025

Heerlik. Grace is perfekte oornag akkommodasie, baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Baie dankie vir die mooi resensie, waardeer dit. Gerief van ons gaste is vir ons belangrik.

Gaby W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Vredevol en presies waarna ek gesoek het. Ja, dit was lekker stil en vredevol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Baie dankie vir die mooi resensie, waardeer dit. Die stil en rustigheid maak dat 'n mens soms vergeet jy is in die dorp.

Abongile B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Splendid. The place was sparkly clean and the level of service we got is just out of this world. Big ups to Jacky.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Thank you for your exceptional review, much appreciated.

Graham R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Small but very affordable. Room smaller than anticipated and a bit cramped, but at the price I suppose one can't complain. Well situated. Pleasant host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Thank you for your objective review in words and in stars. The unit is small and the cheapest in town, but still has all the necessary amenities for a comfortable stay.

Johan L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Very nice place and people. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Baie dankie vir die mooi resensie, waardeer dit. Ons probeer altyd ons bes. Hoop om weer te sien.

Suni G
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie netjies en skoon! Ek beveel beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Baie dankie vir die mooi resensie, waardeer dit. Hoop om weer te sien.

Petrus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die plek beskik oor alles vir oornag. Eienaar vriendelik en dit was veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Dankie vir die resensie, ons waardeer dit. U veiligheid en rustigheid is vir ons belangrik. Was lekker om u te leer ken.

Jaque M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Loved it. Value for my money, very close to town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Thank you for your review. Yes, our accommodation is one of the cheapest in town and is real value for money.

Tabitha M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Good. Quiet neighborhood. Very good. Service was efficient. Friendly reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Thank you for your kind review, much appreciated. Service and friendliness are important to us. It was a pleasure accommodating you.

Sharney D
1 nag
5.0
Feb 2025

Wonderful. Dit was 'n fantastiese stay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Ons is bly dat u verblyf hier fantasties en wonderlik was.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 92

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 490
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 490
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Van Rensburg Crescent, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ba6dd4f8bac40a138670913eff964c3c6b220036ed77e9c06446481f20b9dede8fa4cea12395c6dc7c87f2d069b6399e523?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 7 Van Rensburg Crescent Langerug 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.648863870438 19.426561850787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang