Grace B&B
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kock-straat 78, Potchefstroom, 2530, Noordwes
-
Vanaf
R800R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Grace B&B is 'n sefsorgwoonstel wat rustige verblyf in Potchefstroom bied.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, eetgerei, lugbraaier ,breekware en 'n etenstafel vir 2 gaste toegerus is.
Hierdie pragtige eenheid het stylvolle linne en draagbare lugversorging. Daar is ook 'n TV met DStv en gratis WiFi. Gaste het toegang tot privaat parkeerplek, 'n aparte ingang en die swembad op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Albert Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Kock-straat 78, Potchefstroom, 2530, Noordwes
- Gaste dink Grace B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kock-straat 78, Potchefstroom, 2530, Noordwes