Grace Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloklandstraat 382, Ligwalagwala, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Grace Cottage is in die bekoorlike plattelandse dorpie Dullstroom geleë. Dit is 'n oulike selfsorgkothuis wat 'n intieme wegbreek bied aan 'n gesin of groep vriende wat op soek is na verblyf in 'n rustige omgewing.
Die knus kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed. Die kothuis het 2 badkamers, elk met 'n bad en 'n stort. Alle linne word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele en die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel, 'n slim-TV en onbeperkte WiFi.
Gaste het toegang tot die stoep met 'n gemaklike rusbank wat die perfekte plek is om die rustige omgewing te geniet. Gaste kan ook 'n lekker piekniek in die tuin hou. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voetslaan, voëlkyk en fietsry in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bloklandstraat 382, Ligwalagwala, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloklandstraat 382, Ligwalagwala, Dullstroom, 1110, Mpumalanga