+13

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 468 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nico H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

As jy wil lekker slaap, slaap by Grace Place. Na 'n lang en warm dag se ry is daar niks so lekker as om by 'n lekker koel en silwer skoon eenheid in te stap nie. Wat nog lekkerder is, is om deur die plattelandse vriendelikheid persoonlik deur die ontvangs te word. Dit is seker al ons 5de keer wat ons daar oornag het en dit sal vir seker nie die laaste keer wees nie. Tot ons hondjies is vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke S
1 nag
5.0
Jan 2026

Uitstekend, veilig en skoon. Ek reis gereeld vanaf Potch na Ceres of van Ceres na Potch. Hierdie was nog een van die skoonste en gerieflikste plekke in Beaufort Wes wat ek al oornag het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliann D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons het weereens baie lekker gebly oppad terug Kaap toe. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meisie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Awesome. Ons het baie lekker gebly en 'n heerlike nagrus gehad. Dit was baie warm, maar ons plekkie was koel toe ons daarin gestap het. Baie dankie .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien R
1 nag
5.0
Jan 2026

Ek het lekker oorgeslaap by Grace's Place. Dis die moeite werd. Ek het soos altyd lekker oorgebly by Grace's Place. Vir my as enkel vrou is dit baie veilig en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrie K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Amazing, wonderful. Grace's place is a true jewel in the Karoo. Alice's friendly and warm welcome made us feel right at home. The room was clean and cool, and we had everything we needed. Alice even thought of small things like rusks and shower gel. We will definitely visit Grace's place again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice G
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

It was the perfect overnight stop. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renita L
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Goeie waarde. Goeie waarde vir geld en stylvol ingerig. Alice is besonder vriendelik en behulpsaam. Goeie kwaliteit handdoeke, maar die kussings is baie ongemaklik om op te slaap. Wees bewus daarvan dat die en suite badkamer vanuit die enkelbedkamer is. Die badkamer is ongemaklik klein, maar kan werk vir 'n oornagstop.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

It was beautiful and Grace was very nice. It was beautiful and Grace was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre E
1 nag
5.0
Des 2025

Lekker, soos altyd. Dit was ons derde oorslaap by Grace's Place. Dink dit sê alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 468

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Thompson Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA407d7f26027af3df48e19eb294691910f62868e90e9026c133c3df429a4f3cd6e33b73cb062276acfaf69b632176c38615c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 468 5 1 5 16 Thompson Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.358155555556 22.595077777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang