4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Maalgate Street, Monate Eco Estate, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Grace@C is 'n stylvolle woonstel op Heroldsbaai se kranse in Monate Eco Estate. Die verblyf spog met 'n pragtige see-uitsig en is net 9 km vanaf George-lughawe.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en gaste deel die badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die oopplan-leefarea met 'n rusbank en platskerm-TV.
Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die balkon met 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek met elektriese heinings en 24 uur-geslotekringtelevisie is in die kompleks beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n warmbad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Doret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Maalgate Street, Monate Eco Estate, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
- Gaste dink Grace@C het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Maalgate Street, Monate Eco Estate, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang