Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Graceland Eco Retreat

Selfsorg
Impala-ateljee
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, en 'n eethoekie toegerus. Die eenheid lei na 'n groot stoep wat oor die tuin en vuurput uitkyk.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 18 jaar toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie as gevolg van die wild op die perseel.
Let wel dat die kameelperde op die perseel rondloop wat nie omhein is nie.
Graceland Eco Retreat is heeltemal onafhanklik van Eskom se elektrisiteitsnetwerk en maak van sonkrag gebruik vir ligte en warm water. Daar is USB-stasies beskikbaar vir die laai van selfone en tablette.
Let wel dat daar 'n grondpad van sowat 2,4 km na die instansie lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van dié pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pangolin-ateljee
Vanaf
Vanaf R2 300
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 2 slaapkamers wat elk lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die Schnellskopberg. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, lessenaar, en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas en 'n etenstafel met sitplek vir 5 gaste toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 18 jaar toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie as gevolg van die wild op die perseel.
Let wel dat die kameelperde op die perseel rondloop wat nie omhein is nie.
Graceland Eco Retreat is heeltemal onafhanklik van Eskom se elektrisiteitsnetwerk en maak van sonkrag gebruik vir ligte en warm water. Daar is USB-stasies beskikbaar vir die laai van selfone en tablette.
Let wel dat daar 'n grondpad van sowat 2,4 km na die instansie lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van dié pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aloe Studio
Vanaf
Vanaf R2 300
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste in 'n koningingrootte-bed wat 'n uitsig oor die bosveld deur groot venster bied. Die en suite-badkamer het 'n stort en die kombuis is volledig met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas toegerus. Die eenheid het ook 'n ingeboude braai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 18 jaar toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie as gevolg van die wild op die perseel.
Let wel dat die kameelperde op die perseel rondloop wat nie omhein is nie.
Graceland Eco Retreat is heeltemal onafhanklik van Eskom se elektrisiteitsnetwerk en maak van sonkrag gebruik vir ligte en warm water. Daar is USB-stasies beskikbaar vir die laai van selfone en tablette.
Let wel dat daar 'n grondpad van sowat 2,4 km na die instansie lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van dié pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kudu Chalet
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Kudu Chalet is ideaal vir 2 volwassenes en skakel aan die hoofgebou met 'n groot buite kombuis en eetarea. Die eenheid kyk uit oor die vallei en is oopplan. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die eenheid het 'n kaggel en lei na 'n terras met sitplek en 'n uitsig. Die Kudu Chalet en die Giraffe Huis kan saam vir 'n groep bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 18 jaar toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie as gevolg van die wild op die perseel.
Let wel dat die kameelperde op die perseel rondloop wat nie omhein is nie.
Graceland Eco Retreat is heeltemal onafhanklik van Eskom se elektrisiteitsnetwerk en maak van sonkrag gebruik vir ligte en warm water. Daar is USB-stasies beskikbaar vir die laai van selfone en tablette.
Let wel dat daar 'n grondpad van sowat 2,4 km na die instansie lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van dié pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kudu River Valley-weg, Erf 9, Escatre-plaas, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsf5LkBJ69gy1bKyzYPmzgGNFC2Gm5Ti9MDht9bXit4A1RghHeh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Kudu River Valley Road Portion 9, Escatre Farm 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.785715418279 29.930445849895
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem