Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Graceland Eco Retreat

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kudu Chalet
Selfsorg
Impala-ateljee
Selfsorg
Pangolin-ateljee
Selfsorg
Aloe Studio
Selfsorg
Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 18 jaar toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie as gevolg van die wild op die perseel.
Let wel dat die kameelperde op die perseel rondloop wat nie omhein is nie.
Graceland Eco Retreat is heeltemal onafhanklik van Eskom se elektrisiteitsnetwerk en maak van sonkrag gebruik vir ligte en warm water. Daar is USB-stasies beskikbaar vir die laai van selfone en tablette.
Let wel dat daar 'n grondpad van sowat 2,4 km na die instansie lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van dié pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kudu River Valley-weg, Erf 9, Escatre-plaas, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsf5LkBJ69gy1bKyzYPmzgGNFC2Gm5Ti9MDht9bXit4A1RghHeh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Kudu River Valley Road Portion 9, Escatre Farm 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.785715418279 29.930445849895
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem