Champagne Vallei Akkommodasie by Graceland Self-catering Cottages | LekkeSlaap
+7

Graceland Self-catering Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Champagne-vallei R600, Sentraal Drakensberge, Winterton, 3304, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Graceland Self-catering Cottages is in die Drakensberge geleë en bied pragtige uitsigte oor die Champagne-vallei en die bergreeks.

Graceland Self-catering Cottages het 4 selfsorg-eenhede wat perfek is vir paartjies of gesinne. Homestead het 2 en suite-slaapkamers, 'n leefarea, sonkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. The Cottage het 4 en suite-slaapkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Silent Wings is 'n drieslaapkamerhuis met 3 badkamers en 'n kombuis. The Bedsitter is perfek vir 'n klein gesin en beskik oor 1 slaapkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisie.

Ander geriewe sluit 'n swembad, braaiplek, 'n TV met DStv en veilige parkeerplek op die perseel in.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos swem, bergfietsry, gholf, riviervlotvaart en perdry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Graceland Self-catering Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Champagne-vallei R600, Sentraal Drakensberge, Winterton, 3304, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Graceland Self-catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Champagne-vallei R600, Sentraal Drakensberge, Winterton, 3304, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0YWMyMDJlLWI5MzUtNGUxNC04ZGI2LWQ5ZDQwM2VhNWRjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 R600 Champagne Valley Central Drakensberg 3304 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.994581 29.458025
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za