LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+54
Gastehuis in Mooinooi

Gracepoint Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Jan K
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Lekker geslaap. Ja, die kamer was skoon en netjies - eienaar en bestuur het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean S
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Definitely would use again. Very accommodating, pleasant, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon R
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Skoon, netjies, goeie prys, gerieflik. Ja, gerieflik, naby Mooinooi gholfbaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Baie goeie en veilige verblyf. Ek het diens was goed en alles het gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nola
Gracepoint Gastehuis
Baie dankie vir die goeie review. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Martin H
1 nag ⋅ Besigheidsreis
3.2
Mrt 2025

Vinnige oorslaap. Perfek vir oorslaap, om die volgende oggend by Karee myn te gaan werk doen.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Nola
Gracepoint Gastehuis
Baie dankie. Ons waardeer dit baie.

Jacques V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
1.6
Jul 2025

Als is in orde. Was nie beïndruk nie. Als was in orde, maar sal nie weer daar oorslaap nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Markus F
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2024

Vriendelike kuier! Heerlik gebly! Vriendelike diens! Mooi kamers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie N
1 nag
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly. Baie netjies en die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nola
Gracepoint Gastehuis
Baie dankie. Ons is altyd dankbaar vir 'n goeie "review". Ons hoop ons sien jou weer. Mag julle 'n gelukkige en voorspoedige vakansie-seisoen hê. Groete

Otrivine A
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Comfortable. Very comfortable and affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian A
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Good value. Short but pleasant stay. The room was clean and well-appointed. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Nola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R104, old Rustenburg/Pretoria Road, Opposite Elegant Fuel Elandskraal, Mooinooi, 0325, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 49 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3781d347d7697cc698416326ff2abeacaf688f908b27f11b1a6619d4df0456e5f6c3323df0e48946492b8f3f7d16245890cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 R104, old Rustenburg/Pretoria Road Opposite Elegant Fuel Elandskraal 0325 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.758725414339 27.566070556641
Soek in 'n groter streek