LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gracias Dios | LekkeSlaap
+13

Gracias Dios

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: View-weg 1370, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gracias Dios is 600 m vanaf South Beach in Ramsgate en is in 'n luukse woonbuurt. Dié selfsorgwoonstel is op die grondverdieping van 'n dubbelverdiepinghuis, maar het sy eie geriewe en 'n privaat ingang.

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en is ten volle toegerus vir selfsorg. Daar is 2 slaapkamers en die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n TV met 'n Smart LNB. Gaste kan hulle hul eie dekodeerder of MiBox saambring. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus.

Die stoep het 'n tafel, stoele en 'n braai. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Margate Lughawe is naby die eenheid en gaste kan hier voertuie huur. Verder is daar 'n gholfbaan, gymnasium, 'n haarkapper Ansie, restaurante, hospitale, die Hibiscus Shopping Mall en die Wild Coast Sun Casino in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Gracias Dios sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • View-weg 1370, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: View-weg 1370, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkEnui7IO56FRXTiEgj6188uUnTBLfAyWaDJha4en0cJ5zjEYwZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 4) 1370 View Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.903886341939 30.330872833729
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!