Gracious Lodge Events and Conference

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gracious Lodge Events and Conference bied B&B-verblyf en is in Burgersfort geleë. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar die omgewing se besienswaardighede verken kan word.

Verblyf by Gracious Lodge Events and Conference is beskikbaar in 22 individueel versierde kamers. Die kamers het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het toegang tot 'n privaat of gedeelde badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetarea bedien waar ander maaltye gereël kan word. Die gastehuis spog ook met 'n kroeg met heelwat voorraad, 'n braai-area en 'n swembad. Konferensiegeriewe kan gehuur word vir sakevergaderings of spesiale geleenthede soos 'n troue. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gracious Lodge Events and Conference is ongeveer 57,7 km vanaf Lydenburg en 1 tot 2 ure se ry vanaf Blyderivier Canyon en ander natuur- en wildreservate.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Middagete
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gracious Lodge Events And Conference gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]