Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Granada 304

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 77, Granada 304, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Granada 304 is 'n lieflike tweeslaapkamerwoonstel op die derde verdieping van 'n veilige kompleks in Margate. Die woonstel het 'n mooi see-uitsig en is naby baie restaurante, kroeë en dansplekke.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier en alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n plafonwaaier, gerieflike banke en 'n TV. Die balkon het sitplek vir 4, 'n gasbraai en 'n mooi see-uitsig. Daar is kelderparkeerplek vir 2 voertuie.

Die Margate-promenade en die hoofstrand is net oorkant die pad, sowat 50 m ver. Margate spog ook met kunsgalerye en -winkeltjies. Voëlkykers sal Margate Bird Park genit.

Slaapplek

’n Bespreking by Granada 304 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 395

Jaar gelys 5

Ligging

  • Marinerylaan 77, Granada 304, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 77, Granada 304, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9673390937c1cccad693bb3386bb627d20620ed17c16f73114257c194742dec159028543aa90952b6f636bb20f89bfeaae0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 77 Marine Drive Granada 304 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -30.86135 30.370472
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem