Rustenburg Town Akkommodasie by Grand Central Guesthouse Rustenburg | LekkeSlaap
+50

Grand Central Guesthouse Rustenburg

25 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 65 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 186A President Thabo Mbeki Rylaan, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Grand Central Guesthouse Rustenburg bied gerieflike B&B-verblyf in Rustenburg se middestad, net 'n paar blokke van die mediese geriewe, skole, besighede en woonbuurte af.

Ons het 25 pragtig versierde, Rolstoelvriendelike enkel- en dubbelkamers en kamers met slaapplek vir 3 of 4, met goeie ventilasie en lugversorging. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort of 'n stort en bad. Elke kamer is toegerus met 'n kombuisie en 'n TV met DStv. Linne en handdoeke word voorsien en gaste het toegang tot 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is ook spa-geriewe met 'n volledige liggaamsmassering teen buitengewone sakpas-tariewe.

Rustenburg lê in die Magaliesberg se skaduwee in 'n omgewing met 'n groot verskeidenheid besienswaardighede, soos Sun City, die Kgaswane Wildreservaat, Groot Marico Park en die bekende Pilanesberg Wildreservaat. Al hierdie besienswaardighede kan maklik vanaf Grand Central Guesthouse Rustenburg bereik word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 25 resensies vir Grand Central Guesthouse Rustenburg
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 186A President Thabo Mbeki Rylaan, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Grand Central Guesthouse Rustenburg het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 65 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 186A President Thabo Mbeki Rylaan, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1e704efe8e7b14570998e1cc13e829835e574e48321b985ee52a6e27ef50e93e0c9558b3e9f6c04658a8f813df21eb70a0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 186A President Thabo Mbeki Drive Rustenburg 0299 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.673039240504 27.231647372246
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za