Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grand Central Guesthouse Rustenburg

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 27 resensies vir Grand Central Guesthouse Rustenburg
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Annelie R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, en veilig.

Ontbyt lekker, netjiese kamers, vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grand Central Guesthouse Rustenburg se terugvoer

Dankie Mevrou julle was awesome gaste dit was heerlik om julle hier te he.

Grand Central Guesthouse Rustenburg
Hendrie H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrie H
Gesin met tieners

Spesialiseer in kontrakteur-huisvesting.

Dit is 'n kontrakteur-huisvesting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivanna V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivanna V
Enkelreisiger

Was een nag. Sal nie langer bly as een nag nie.

Nie te netjies buite om gebou nie. Ook nie binne nie. Draad van bedliggie te kort. Kom nie tot op bedkassie nie. Geen haardroër nie. Net vir oornag genoeg. Sal nie naweek daar wil bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie V
Gesin met tieners

A very pleasant stay, with a fantastic host.

Our stay at Grand Central guest house was very comfortable, with clean linen, and overall, kept quite tidy. The air-conditioning worked fine. The host went out of her way, to make our stay, as comfy as possible, ensuring our vehicle was safe and we were even asked what type of breakfast we eat and what we don't eat. I would highly recommend Grand Central guest house to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-anne F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jo-anne F
Gesin met tieners

Geskik vir oornagverblyf.

Sal aanbeveel vir slegs oornagverblyf. Geen warm water die aand en lou water die volgende oggend. Miskien het ek nie die yskas verstaan nie, maar dit het nie koud gemaak nie. Was in kamer naaste aan hek en mense het tot omtrent 02:30 die oggend nog in-en-uit gery. Ontbyt was ruim, maar dit was chaoties in die eetkamer omdat almal oormekaar moes skep en koffie kry - uiters beknop. Lugverkoeling in die kamer 'n bonus. Personeel kan baie meer professioneel wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khangwelo M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khangwelo M

A nice place to stay in a quite street.

The place and room was very neat and the breakfast was delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sello M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sello M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location and clean.

Very quiet environment for real relaxation and to enjoy one's vacation. I will only use this facility for all my visits to the area. Big ups to very nice and simple rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annikie N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annikie N
Saam met vriende

Perfect.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was perfect.

Thank for everything. The service was good and friendly. Most of all the safety of the place was wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brent W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent W
Gesin met klein kinders

Grand Central is a very good place.

We enjoyed every minute.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dumisani L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dumisani L
Gesin met klein kinders

We had a nice vacation with my family, the only problem was not having a fridge our room and we spotted ants. Other than that we had a lot of fun.

Mini Bar Fridge in the rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neza R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neza R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay, clean rooms, please do something about the rooms not having fridges.

We had a great time. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seipone M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Seipone M
Saam met vriende

We loved it.

A very neat and beautiful place. Thanks to Charmain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gugu N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gugu N
Gesin met klein kinders

Exceptional service, they are simply the best.

We have received an exceptional service at Grand Central Guesthouse, best care and from TravelGround as well. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zondo P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zondo P
Saam met vriende

A place to be.

We had an awesome time at Rustenburg with my friends and our accommodation was beautiful. Will definitely be coming back very soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nthabiseng M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality.

Friendly people that make you feel like you are home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Andre V
Gesin met tieners

Swak.

Geen kragprop vir TV. Badkamerdeurknip werk nie. Handdoeke en koppies slegs vir 2 persone hoewel 3 bespreek. Ander gaste hou fuifpartytjies tot 03:00 in oggend met luide geraas. Ontbyt swakker as pateties, eetlokaal vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nothando M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nothando M

I had an awesome stay and a delicious breakfast in the morning!

I would recommend people to go there and I'm surely returning there again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Andre K

Ongemaklik!

Geen lugreëling in kamers, kamers ongelooflik warm en bedompig. Baie voorbarige jong meisie het gehelp met ontbyt die volgende oggend. Gaste sommer ge-"jy en jou". Ontbyt laat veel te wense oor. Geen behoorlike vrugtesappe. En ek eet nie gebraaide polonie nie! Daar is ook nie eers gevra wat ek as gas verkies nie - net opgeskep en aangedra en aangeneem almal eet gebraaide polonie en roereiers. Snye brood sommer net voor jou neergeplak. Geen navraag of dit wit of bruin moet wees nie en of dit gewoon of geroosterde brood moet wees nie. Het potensiaal, maar daar sal eers 'n paar groot verbeterings moet plaasvind met betrekking tot diens, kos, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service with no complaints at all!

Nothing bad! Awesome service and everything was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grand Central Guesthouse Rustenburg se terugvoer

Thank you very much for taking the time to review our property. It is always heart-warming to hear that our hospitality was appreciated. I am very glad that you enjoyed your stay here with us and we are looking forward to your next visit.

Grand Central Guesthouse Rustenburg
Dries D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dries D
Gesin met klein kinders

Half bevredigend.

Daar was niks fout met die netheid van die plek nie, maar ons was drie. Ek, my man en ons seuntjie. Maar die kamer het 4 enkelbeddens ingehad met 'n stort en geen yskas nie. Dis nie waarvoor ek gevra het nie. Verder was niks fout nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Valerie V

Very friendly and helpful staff.

We had a lovely stay at Grand Central. The staff was very friendly and extremely helpful. The room was very neat and tidy. Everything was lovely. One thing to approve on is the security gate that is very noisy and disturbing at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grand Central Guesthouse Rustenburg se terugvoer

Thank you very much for taking the time to review our property. It is always heart-warming to hear that our hospitality was appreciated. I am very glad that you enjoyed your stay here with us and we are looking forward to your next visit. I am sorry about the disturbance our electric gate has caused you.

Grand Central Guesthouse Rustenburg
Henk B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Skoon en netjies, vriendelike personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Annatjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers was skoon, maar die foto's is baie misleidend.

Die kamers was netjies en skoon, en die personeel baie vriendelik, maar die fotos op die webtuiste en die realiteit is glad nie dieselfde nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Makina B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Makina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very good, centrally located place.

The first room we were in was a matchbox. It was hot and had no airconditioning. The soap dish was dirty. There was no handwash or soap until we asked for some. After requesting for a change of room, we were quite comfortable. We wondered why we had not been given the second room in the first place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntebeng K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ntebeng K
Gesin met klein kinders

Moderate.

All rooms should have windows for health reasons, the first room we were booked in there were NO windows and it smelled of paint. We requested to be moved and were moved into a 3 sleeper whilst we booked for 4 sleepers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Palesa M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa M
Saam met vriende

I am happy!

It has a homely feel to it. The manager is extremely friendly. I would definitely go back there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grand Central Guesthouse Rustenburg se terugvoer

Thank you Mrs P Monkge, it was a real pleasure having you ladies here with us at Grand Central House. Looking forward to see you again.

Regards,
Charmaine

Grand Central Guesthouse Rustenburg
Vanaf
R610
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R610
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R610
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Thabo Mbeki-rylaan 186A, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJWchPmGUxWcH1x4Lxiq8zoSkVxwcmdYCpHgMBx3vBMton3lxbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag, vir 1 mens 27 5 1 4 186A President Thabo Mbeki Drive Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.673039240504 27.231647372246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem