Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grand Kruger Lodge and Spa

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Uwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir Grand Kruger Lodge and Spa
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Vicky P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasies, kan nie wag om hulle weer te besoek nie.

Dit was wonderlik. Personeel is so vriendlik en behulpsaam. Kamers was so mooi skoongemaak en elke aand 'n chocolate gekry met bed wat mooigemaak was. Ons spa experience was net so lekker. Alles was net die beste, kan nie wag om weer te besoek nie. Julle maak julle gaste regtig spesiaal voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grand Kruger Lodge and Spa se terugvoer

Liewe Vicky,
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Dit was 'n absolute plesier om julle te verwelkom en hier by ons te he. Ons is baie bly julle het by ons kom ontspan en die hele span hoop om jul gou weer hier te he.
Ons wens jul alle sterkte toe - tot ons mekaar weer sien.
Baie Groete
Die Grand Kruger Lodge & Spa Familie

Grand Kruger Lodge and Spa
Werner L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike akkommodasie, 5-ster etes.

Ons was by Grand Kruger Lodge and Spa vir ons 17de huweliksherdenking. Hulle het uit hulle pad gegaan om in al ons behoeftes te voorsien. Die hoogtepunt was definitief die aandetes, wat uit die boonste rakke was. Hulle het ook vir ons 'n sunset game drive deur die Krugerpark gereël. Die enigste ding waaroor ek kan kla, is dat ons nie dieselfde kamer gekry het wat ek geboek het nie, omdat die kamer nie beskikbaar was nie. Maar om op te maak daarvoor, het hulle ons ge-upgrade na een van hulle Bos-Chalets, wat groter is as die kamer wat ons geboek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grand Kruger Lodge and Spa se terugvoer

Dear Werner,
Thank you for your wonderful review. It was a pleasure adding some special touches to your wedding anniversary. We are honored to have been a part of your special occasion and that treasure chest memories were created for you to always have.
We hope to welcome you back to Grand Kruger Lodge and Spa very soon and wish you many happy and safe travel endeavors.
Warm Bush regards,
The Grand Kruger Lodge and Spa Team

Grand Kruger Lodge and Spa
Ellen M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed ourselves with my partner.

I will visit Grand Kruger Lodge again as they do care for their clients.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grand Kruger Lodge and Spa se terugvoer

Dear Ellen, we wish to thank you for taking the time to leave your review. We really loved hosting you and appreciate the fact that the Grand Kruger Lodge & Spa Family will be welcoming you back in the near future. We would love your valued insights on how we can add value for money for our amazing guests as we care very much for guest satisfaction. Looking forward to seeing you soon. Wishing you a prosperous 2023 and many safe and happy travel endeavours. Warm Bush Regards.

Grand Kruger Lodge and Spa
Pieter D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Gesin met tieners

Was baie lekker, hulle kos is van hoogste gehalte.

Was regtig goeie naweek gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmabatho P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mmabatho P
Gesin met klein kinders

My kids had an awesome time. They didn't want to leave.

It was our first time taking our children for a bush break. I must say Grand Kruger Lodge exceeded our expectations. Our children had a blast! Friendly staff, we had great time. We will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grand Kruger Lodge and Spa se terugvoer

Good day Mmabatho,

Thank you for the review, we are very happy that we were able to exceed your expectation and the bonus is that the children also enjoyed their stay. Happy children means happy parents.

We are looking forward to your next visit.

Kind Regards,
Your Grand Kruger Lodge Team

Grand Kruger Lodge and Spa
Somisha N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Somisha N
Gesin met klein kinders

Staff were friendly during breakfast and dinner.

No hot water for the entire stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anja E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke ster werd.

Uitstekende diens. Sal vir seker terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese kos en staff!

Ons het groter kamers met 'n bad verwag vir die koste pppn. Staff akkommodasie was baie naby aan ons chalet en hulle het geraas. Andersins het ons fantastiese etes gehad. Staff, veral Rose en Jonas het ons tydjie daar baie aangenaam gemaak. Ek het een aand na aandete my selfoon aan tafel vergeet en dit glad nie agtergekom tot Rose by ontbyt my selfoon toegedraai het en vir my "happy birthday" gesing het nie Tot my verbasing was my selfoon daarin. As 'n Suid Afrikaner dink ek die kostes pppn is duur en nie baie mense kan dit bekostig nie. Daardie pryse is meer vir toeriste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Elke oomblik was heerlik saam met hierdie gawe mense.

Baie dankie vir die voorreg om daar te kon kuier. Seën vir julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dw L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dw L
Gesin met tieners

Vriendelike personeel, gerieflike akkommodasie en goeie kos.

Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Akkommodasie baie goed behalwe vir stukkende blindings in badkamer. Maar sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene V
Gesin met klein kinders

Wonderful!

Lovely, clean. The staff are the friendliest people! Thank you to Doctor and Leon, you guys make the place a wonderful experience. The food is amazing and the portion sizes are generous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezanne V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lezanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Romantiese, luukse en aangename bos-ervaring.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik. Baie tuis gevoel en baie vriendelike diens.

Grand Kruger Lodge is 'n plek waar 'n mens heerlik kan ontspan en die diens is baie professioneel en vriendelik. Sterk aanbeveling om daar te gaan kuier en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophie G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sophie G
Gesin met tieners

Baie rustig.

Ons was die hele dag in die Krugerwildtuin en het dus net hier geslaap. Dit het 'n baie goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntende diens!

Grand Kruger is 'n fantastiese keuse as jy die KNP wil besoek. Vriendelike, goeie diens en tevredenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemieke Hengeveld A - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemieke Hengeveld A
Gesin met tieners

Prachtig verblijf en vriendelijk personeel!

Heerlijk luxe verblijf midden in Merloth Park. Super aardig personeel en manager. Heerlijk gegeten en een heerlijk buffet gehad. S Avonds verrast in huis dat alle lichten aan waren en de bedden open geklapt waren voor de nacht.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike diens en plek om te bly! Sal enige tyd weer gaan!

Wonderlike diens en vriendelike personeel! Die kos was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David R - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David R
Gesin met tieners

Fantastic hospitality, friendly staff and excellent food!

Excellent hospitality with friendly staff, quality food and just a wonderful place to spend time at while in the bush. Will definitely go back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan N - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allan N
Gesin met tieners

Outstanding

A big up to Doctor and his team for the exceptional service and quality provided. We thoroughly enjoyed our stay. Well done and keep up the good work. Allan and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net die kamer was bietjie beknop, anders was alles baie wonderlik.

Definitief 4-ster verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edgar N - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar N
Gesin met klein kinders

Beautiful place to unwind.

Grand Kruger Lodge has caring staff, the nicest food and a nice place to unwind with no TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica E - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monica E
Gesin met klein kinders

Goeie ervaring!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette P - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette P
Gesin met klein kinders

Perfect service and food. Comfortable busch camp cottages with easy access.

We had a lovely stay and enjoyed the truly South African cuisine. The Bush Camp gave us that extra feel of peace and we loved having dinner under the stars right next to a truly African fire! The staff were always friendly and made us feel very important and ensured our comfort. Thank you for a true African experience!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette H - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good service

Nice location, safe and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hope S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hope S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a wonderful stay, service was awesome served with a smile...

Had a wonderful stay, service was awesome served with a smile...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miemie V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Sien die sterre hieronder!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bartie B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bartie B
Gesin met tieners

Goed

Het 'n goeie tyd by Grand Kruger Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine E - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

This was a wonderful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus F - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It had been fantastic

Great place to stay with friendly and help full staff. The food was excellent and always someone to have a chat with. Thanks to all the staff keep up the good work. Will definitely recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John D - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
John D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Staff very friendly and helpful. Doc, you and your team keep up the good work.

Stayed for five days. The staff were very friendly and helpful, and the food was very good. Doc, you and your staff keep up the good work. It was a pleasure to stay there. As far as safety is concerned: there are many strangers roaming around Marloth Park - possibly due to other accommodations within Marloth. I would suggest a card entry system be brought into the park to control the influx of people who aren't staying within it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staanplek 4586, Hartbeeslaan, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI5sNhGqyIZu3V14EzNyxRNTizjfQqOzi1gdmp1uNgOlWPuEzfI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 660 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Stand 4586 Hartbees Avenue 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.342838235441 31.786325275898
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem