Volksrust Akkommodasie by Granny Goose Guest House | LekkeSlaap
+31

Granny Goose Guest House

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 15 resensies vir Granny Goose Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johanna M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna M
Gesin met klein kinders

Lekker geslaap.

Stort se drein was bietjie verstop en het water gelek, maar bo en behalwe dit wat die enigste fout was, het ons baie lekker gebly. Baie goeie diens ontvang en vriendelike mense!

Granny Goose Guest House's terugvoer

Hi Johanna

Dankie vir die terugvoer, dis altyf vir ons lekker as ons gaste lekker bly, hoop ons sien julle weer.

Vriendelike Groete,

Louise.

Granny Goose Guest House
Johannes J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaasatmosfeer.

Baie mooi plek wat deur familie bestuur word met pragtige fauna en flora. Is baie vriendelik ontvang en verwelkom, slegs 1 probleempie is die koffiestasie wat hopeloos te klein is en om water in ketel te gooi.

Granny Goose Guest House's terugvoer

Goeiedag Johannes

Dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer. Ek sal dit onder die bestuur se aandag bring en dan kan ons daarop verbeter in die toekoms.

Groete
Louise Deetlefs

Granny Goose Guest House
Conrad V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Sal definitief weer daar oorslaap.

Leane A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leane A

It was a wonderful experience.

We were welcomed warmly, and the the owners assisted with our unexpected car trouble. We stayed an extra evening. Lovely farm setting, beautiful garden. Will definitely visit again.

Erica C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Erica C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was okay.

Hulle was baie tegemoetkomend met ons laat aankoms en vroeg uitgaan, maar hulle het vergeet om die geiser aan te sit so toe het ons geen warm water gehad nie. Nogal onaangenaam as jy 04:00 in die oggend will stort en daar is net koue water.

Marcel D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Alhoewel nie ideaal vir selfversorgend nie, is daar genoeg geriewe om mee reg te kom. Die personeel is baie vriendelik en akkommoderend. Onderhoud op die kamers is puik en die tuin pragtig. Die rustige plaasatmosfeer het bygedra tot 'n baie ontspannende langnaweek. Indien ons weer in die omgewing is sal ons nie huiwer om weer hier te bly nie.

Granny Goose Guest House's terugvoer

Beste Marcel,

Ons is bly julle het lekker gebly. Maak asb. weer 'n draai as julle in ons rigting kom.

Groete,
Granny Goose Guest House

Granny Goose Guest House
Estelle P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir die prys wat mens betaal, moet mens seker nie beter verwag nie.

Die gastehuis lê regs langs ‘n hoofpad en alhoewel daar ‘n groot hek is word dit nie snags toegetrek of gesluit nie. Daar is ‘n mikrogolf, ‘n ketel en koffiebekers, 1 teelepel en glase. Daar is slegs 1 teesakkie uitgesit sonder enige melk of suiker en geen verdere eetgerei. Op ons tweede aand het ons 11 uur by ons verblyf aangekom en daar was geen toiletpapier in die eenheid nie. Ek verwag nie ‘n luukse blyplek vir die geld wat ons betaal het nie, maar darem kan die klein aspekte van ‘n gemakliker verblyf meer aandag geniet.

Granny Goose Guest House's terugvoer

Estelle baie jammer oor julle ongerief. Julle was ongelukkig nie in 'n self sorg eenheid nie. Ontvangs was 100 meter van af julle kamer, ons is 24/07 beskikbaar as julle iets nodig gehad het.

Granny Goose Guest House
Johan S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Lekker geslaap.

Sien sterre.

Gerhard J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard J
Gesin met klein kinders

Probleem gehad met warm water. Geyser was buitewerking.

Granny Goose se staff was baie vriendelik en behulpsaam. Hul het ons gehelp met 'n ekstra bed. Ongelukkig was ons eenheid se geyser buitewerking. Hul het ons wel toegang gegee tot 'n ander kamer om te kan stort. Hierdie kamer was 'n "smoking room" en het nie goed geruik nie.

Pieter V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Aangename, netjiese, rustige en waarde vir geld verblyf.

Dankie vir die personeel wat behulpsaam was met die verskaffing van `n braaier wat ons by die Majubafees kon gebruik. Daar is ook dadelik gehelp met huisvesting die Saterdagaand vir een van die feesgangers.

Granny Goose Guest House's terugvoer

Ek is bly julle het lekker gebly, Pieter. Ons hoop ons sien julle weer volgende jaar.

Granny Goose

Granny Goose Guest House
Anzel P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anzel P
Saam met vriende

Die mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Die diens is puik en het ons uitgehelp ook met nog slaapplek vir nog twee aande.

Granny Goose Guest House's terugvoer

Baie dankie julle, bly julle het lekker gebly. Nogmaals geluk met julle kleinding hoop sy gaan vir julle baie vreugde bring.

Granny Goose Guest House
Zakhele S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zakhele S
Gesin met tieners

It was great.

The place was good, we would like to come again next year same room.

Granny Goose Guest House's terugvoer

Our pleasure Zakhele. We will see you next year. Granny Goose

Granny Goose Guest House
Emmse B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmse B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike, netjiese plekkie.

Ons het baie lekker gerus in die gemaklike kamer wat selfs 'n elektriese kombers op die bed het. Dis 'n pragtige plekkie met 'n lieflike plaasgevoel.

Granny Goose Guest House's terugvoer

Ons is bly julle het lekker gekuier.
Hoop om weer te sien.

Vriendelike groete,
Granny Goose

Granny Goose Guest House
Bernice E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice E

Excellent, friendly staff.

Fantastic stay even though it was for business purposes.

Chantelle B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B
Gesin met klein kinders

Ontvangs was vriendelik en welkomend.

Ons kuier by Granny Goose was rustig en stil met vriendelike personeel en gasvryheid.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 6 van Drystream, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmMjhhYjYwLTRhNjMtNDFhNC05ZjkyLTEwNzIzMjllNjE3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 Portion 6 of Drystream Volksrust 2470 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-21:00 10:00 -27.383176 29.879806
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za