Grauhaus
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rolf Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 maande
Opsomming van Resensie
Theunis V - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Natalie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitsonderlike diens en waarde vir geld.
Lees meerGrauhaus se terugvoer
Liewe Natalie. Sjoe! Wat 'n aangename verrassing so vroeg op 'n Maandagoggend. Baie dankie vir die positiewe resensie en gradering, ek is baie bly julle het lekker gekuier hier in ons ou klein dorpie op die berg. Dankie dat julle gekies het om by ons te oornag, ons waardeer dit baie. Mooi bly en veilig wees. Tot weersiens, Adele en Rolf.
Vivia N - Feb 2024
Algehele gradering
Tranquil accommodation.
Grauhaus se terugvoer
Dear Vivia,
Thank you for your review. we hope to see you soon again. It was nice hosting you.
Kind regards, Rolf
Anna-maria H - Feb 2024
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflik.
Grauhaus se terugvoer
Hi Anna-Maria. Thank you so much for your rating. It was a pleasure hosting you and we hope to see you again soon. Kind regards, Rolf and Adele
Aretha D - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, net wat die dokter voorgeskryf het. Ons sien julle gou weer!
Grauhaus se terugvoer
Hi Aretha
Thank you so much for your rating, we hope to see you again soon at Grauhaus.
Kind regards, Rolf and Adele
Allan N - Okt 2023
Algehele gradering
'n Baie aangename ondervinding.
Grauhaus se terugvoer
Beste Allan, baie dankie vir die positiewe terugvoer, Ons waardeer dit opreg en dit was baie aangenaam om julle te ontmoet. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Rolf en Adele
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watkins-straat 210, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga