LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grayston Exec Apartment 75 | LekkeSlaap
+12

Grayston Exec Apartment 75

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graystonrylaan 77, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Grayston Exec Apartment 75 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Monringside, Sandton. Hierdie gebou is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in die omgewing geleë.

Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis het al die nodige geriewe om etes te kook, asook 'n wasmasjien. Die aangrensende leefarea het 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n buitetafel met sitplek en ketelbraaigeriewe.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike geriewe in die gebou wat 'n swembad en 'n oefensentrum insluit. Daar is ook 'n restaurant waar gaste kan gaan eet. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Grayston Exec Apartment 75 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Graystonrylaan 77, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graystonrylaan 77, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40bd7eb9ffbe49beb1fa2bc0b07f9aaea72e56829b6a51ce0fbeac071789fa45b1af3a87b3653854aaacb5800dd24ca66f5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350  per nag (vir 4 persone) 77 Grayston Drive Sandton 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.099658 28.051292
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!