Observation Hill Akkommodasie by Green Door | LekkeSlaap
+19
+19

Green Door

B&B
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chevrilweg 32, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Green Door is 'n gastehuis wat gerieflike B&B- en selfsorgverblyf in 'n stil area in Ladysmith bied. Ladysmith is 'n dorpie in die noorde van KwaZulu-Natal naby die tweede Boereoorlog-slagvelde en die Drakensberge vir daguitstappies.

Verblyf word in 'n deluxe dubbelkamer en 'n selfsorg-eenheid. Elke kamer het 'n privaat badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Ontbyt is ingesluit vir gaste in die deluxe dubbelkamer en word daagliks in die eetkamer bedien.

Gaste kan van die terras, tuin en swembad gebruik maak. Parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Chevrilweg 32, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chevrilweg 32, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09add6a728e48b768469eed43802f19eca53d9040b09b3d24d1446d03477c83a21c88491699ec11f16702bff6500717f6886?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R490  per nag (plek vir 2) 32 Chevril Road Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.544020733023 29.765437965281
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za