Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Door Cottage - Venus Street

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venus-straat 26, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Green Door Guest Cottage - Venus Street is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat in Parys geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na huislike verblyf na aan verskeie geriewe en die rivier.

Die huis is smaakvol versier en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n aparte gaste-toilet en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers is elk ingerig met of 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamers is nie en suite nie maar wel oorkant die kamers. Die 2 badkamers het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond met 'n stoof, 'n mikrogolfoond en ingeboude kaste met al die nodige breekware en eetgerei. Daar is ook 'n eetarea in die kombuis, met sitplek vir 6.

Die leefarea beskik oor gemaklike rusbanke sodat jy lekker kan ontspan en die huis het ook 'n semi-onderdak veranda aan die agterkant, met patiomeubels en braaigeriewe wat gaste welkom is om te benut. Komplimentêre tee, koffie, seep en sjampoe sal aan gaste voorsien word met aankoms. Klein en groot, goed opgeskote troeteldiere is welkom aangesien die perseel ommuur is.

Die huis is sentraal geleë ten opsigte van al die hoofpaaie en dit is ook net 'n halwe blok van die Vaalrivier en 'n groot winkelsentrum af. Green Door Guest Cottage - Venus Street is na aan die eienaar se ander instansies: Green Door Cottage Noorder Street en Green Door Cottage Loop Street.

Slaapplek

’n Bespreking by Green Door Cottage - Venus Street sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Green Door Cottage - Venus Street
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Venus-straat 26, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Green Door Cottage - Venus Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venus-straat 26, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyOGNjYmRlLWQ0NzItNDAzYy1iYmE2LTg1Njc1ODcyZjM4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 26 Venus Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.896716215886 27.460142813492