Parys Akkommodasie by Green Door Cottage - Venus Street | LekkeSlaap
+14

Green Door Cottage - Venus Street

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Green Door Cottage - Venus Street
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5
Annemarie C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie C
Saam met vriende

Soos jou eie huis.

Baie netjiese, skoon en gerieflike blyplek. Goed ingerig met lekker buite kuierplek. Baie vriendelik verwelkom. Sal graag weer daar wil bly.

Green Door Cottage - Venus Street's terugvoer

Hi Annemarie,
Baie dankie vir n mooi resensie! Julle was n oulike groep vriendinne en Ek Sal julle graag weer by Venus St Huis Ontvang
Groete,
Milinda

Green Door Cottage - Venus Street
Thomas T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas T
Saam met vriende

Baie gemaklik en heerlike ondervinding.

Skoon plek met alles wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs.

Green Door Cottage - Venus Street's terugvoer

Hi Thomas
Dankie vir jou lieflike boodskap.Ek het die kort kuier om die kombuis tafel ook geniet saam met julle .Weet julle is altyd weer welkom.

Groete tot weersiens
Milinda

Green Door Cottage - Venus Street
Nico & Marie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico & Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Beddens uitstekend. Indien badkamers gedeel moet, sou daar 6 mense deel, en sal dit baie klein wees.

Green Door Cottage - Venus Street's terugvoer

Hi Nico en Marie
Baie dankie vir julle kommentaar . Ek is bly om te verneem dat julle goed gebly Het . Geniet Die Reis deur Suid Afrika en n Veilige terug Reis na Namibia
Groete
Milinda

Green Door Cottage - Venus Street
Tielman M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim en netjies!

Baie vriendelik ontvang en het baie lekker gebly!

Green Door Cottage - Venus Street's terugvoer

Hi Tielman
Dankie vir julle waardering. Julle is altyd weer welkom.

Green Door Cottage - Venus Street
Ellen V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen V
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf in Parys.

Ruim huis met baie speelplek vir kinders. Jul sien ons definitief weer.

Green Door Cottage - Venus Street's terugvoer

Hi Ellen,
Jou kommentaar word Baie Waardeer . Julle is altyd weer Welkom
Vriendelike Groete
Milinda

Green Door Cottage - Venus Street
Hilda P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Baie netjies, ruim en goed toegeruste huis. Diens van Milinde en Robbie is baie goed, vriendelik en hulpvaardig. Gaan beslis weer daar kuier, baie dankie.

Green Door Cottage - Venus Street's terugvoer

Beste Hilda,

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons het julle kuier en ondersteuning sommer baie waardeer.

Vriendelike groete,
Milinda

Green Door Cottage - Venus Street
Carina S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S
Gesin met tieners

Uitstekend!

Pragtig, netjies en baie goed toegerus. Baie vriendelikke ontvangs. Sal definitief weer gebruik maak van die verblyf in die toekoms.

Green Door Cottage - Venus Street's terugvoer

Hi Carina
Dit was baie gaaf om jou en jou familie te kom ontmoet! Baie dankie vir jou waardering, ons gee al die afgelope 14 jaar ons beste vir ons gaste en is bly wanneer hulle dit raak sien.
Julle is altyd weer welkom.
Vriendelike Groete
Milinda

Green Door Cottage - Venus Street
Tsholofelo S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsholofelo S

Awesome.

Had a great time with the people I was with. We thank Milinda for welcoming us into her home. There was enough room for everyone and we all felt safe and comfortable. I loved how close the the stores are from the house. I even walked there.

Vanaf R2 100
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 100
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 100
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venus-straat 26, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyOGNjYmRlLWQ0NzItNDAzYy1iYmE2LTg1Njc1ODcyZjM4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (vir 6 persone) 8 5 1 5 26 Venus Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.896716215886 27.460142813492
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za